Ons het selfs vir kersvader melk, koekies, Coke en 'n kussing uitgesit, en al wat hy oorgelos het was 'n stukkie koekie in ruil vir geskenke
Ons het gedink ons is alleen vir kersfees, maar Antje (Ophir se sussie) en Thys het vir ons kom kuier uit Sydney.
Hulle het die "scenic" roete gevat, oor die berge en so 800km later by ons uitgekom, net betyds vir kers-ete.
No comments:
Post a Comment