Ons het toe maar rondgery en 'n Weber gaan koop en vir hom sy groot stuk vleis gebraai sonder groente :).
Ons eerste braai in Aus land
Hier is een slaghuis wat so 2x per maand boerewors maak net vir ons SA'ners hier in Sale, so ons sal dit maar probeer volgende week.
Ophir het ook groot nuus gehaal hier in die lokale koerant, en almal lees hierdie koerantjie. Oral waar sy gaan groet hulle en smile
No comments:
Post a Comment