Die kualas sit so bietjie hoër as oog hoogte in die boom. Ons het skaars uitgeklim toe sien ons die eerste een. Ai.
Ek het probeer om my skoon-ma af te neem sonder haar kamera, maar dit was baie moeilik, soos die fotos hier sal wys :)
By die see
Piekniek by een van die parke
Sondag piekniek in die speel park
Kuala beertjie by Raymond eiland
Bietjie in die bos gaan loop
I'm watching you , watching me, watching you
Piekniek in die bos
Ek wonder wie neem die meeste fotos, ek of skoon-ma
No comments:
Post a Comment