Monday, January 3, 2011

Greyhound's

Hier in Sale is daar elke Sondag honde resies en die mense wed dat die biesies bewe. Hier drink die mense nie baie terwyl hulle kuier nie, die polisie is nogal op en wakker, ek het self al 1 keer geblaas en verby 2 ander kere gery waar almal, maar almal gestop word om te blaas.





Hier kyk die mannetjies hoe die honde hardloop, hulle was nogal beindruk.


Na elke wedloop, ry die trekker 3x om die baan om als weer plat te maak


Hier is die arme hasie wat gejaag word


No comments:

Post a Comment