Als was deur hulle gedoen en gereel, van kersfees boom met geskenke tot kaas rasper. Ons het sommer 'n glasie shampanje gedrink op die eerste dag.
Hier sit ons voor ons nuwe huis(ie)
Almal wat gehelp het, Pete, Austen, Joey
Sonsondergang by Lake Guthridge in die dorp
No comments:
Post a Comment