Daar was so hier en daar 'n "vlot" en die ander was maar karre en trokke wat in die straat gery het en toeter druk en "rev".
Daar was darem so bietjie kinder vermaak in die vorm van merry-go-round en groot springkasteel.
Selfs Ophir het daar afgegaan want dit was bietjie hoog vir Ed, maar ek dink dit was ook maar net 'n verskoning.
Mardigrass optog
Amper een van die eenigste vlotte
Merry-go-round
Selfs Spiderman was daar
Broeder-liefde
Eduard besig om iets te wen
Eduard besig met sy modfluitjie wat hy gewen het
Snack-tyd
Hierdie poffertjies was nou een van die lekkerste goedjies wat ons geeet het, dit is soos klein R5 grootte pannekoekies gevul met konfyt tussen roomys
Kaylen met haar glo-in-the-dark hare
Renier op die groot slide
Eddie en Ophir op die groot slide
No comments:
Post a Comment